基本信息
姓名Willie en Natasha 别名暂无
国籍美国 出生地
语言 性别组合
生日 星座
身高 体重

详细介绍

GEORGE NUUS - "It is always encouraging to see an individual using his/her time and talents for Christ, but even better to see a couple, united in their focus and mission, furthering the Gospel. Natasha and Willie are such a couple, living lives submitted to God and gaining influence so that they can be good testimonies."

Hierdie is woorde wat ‘n oorsese publikasie gebruik het om die Joubert-egpaar te beskryf. Die twee tree in die Legacy of Hope-konsert op wat op Woensdag 3 November om 19:00 in die George-burgersentrum aangebied word. Die egpaar het ‘n organisasie, Care 2 Make a Difference, op die been gebring wat projekte gaan aanpak om ‘n verskil te maak in die lewens van minderbevoorregte mense.

Willie is geen onbekende in die gospelmusiekbedryf nie. Hy is al 20 jaar in ‘n voltydse geestelike musiekbediening en tree reg-oor Suid-Afrika op. Hy het verskeie oorsese toere onderneem na Engeland, Europa en Amerika waar hy die Christelike boodskap op 'n unieke en kragtige wyse deur middel van musiek verkondig.

Willie is ook die skrywer en komponis van die be-kende Nagmaalslied. Die hartklop van sy musiek wentel rondom aanbidding en intimiteit met God. Musiek is ‘n onmisbare hulpmiddel waarmee hy sy gehore bedien en word ‘n kragtige boodskap met sang.

Natasha sing 'n trefferlied, Daar is 'n hemel op een van Willie se albums, en is deel van die gewilde duet, The prayer, bekend gemaak deur Celine Dion en Andrea Boccelli. Saam maak Willie en Natasha 'n kragtige en diep indruk op al die kerke en gemeentes wat hulle besoek. Sy tree ook op as motiveringspreker by geleenthede, onder meer vrouefunksies, waar sy op haar unieke en treffende manier nie net haar gehore vermaak nie maar ook positiewe waardes kommunikeer. Haar musiek vind byval by oud en jonk.
  加载评论内容,请稍等......
歌曲名称歌手试听分享下载
全选/取消  播放选中
首页 上一页 {cscms:pagenum len=6} 下一页 末页